Ontdek Ons storie

‘n Passie vir heerlike, handgemaakte fudge en kwaliteit wat jy kan proe.

WhatsApp Image 2026 07 17 At 20.05.52 2

100 % Handmade

Met liefde gemaak

Elke bondel met sorg voorberei

‘n Heerlike smaak in elke happie

Wie ons is.

By Plaaskombuis Fudge is ons passie om heerlike, handgemaakte fudge te skep wat herinner aan die warmte en liefde van ‘n plaas kombuis.

Elke bondel word met sorg gemaak deur gebruik te maak van kwaliteit bestanddele en ‘n tradisionele resep. Ons glo dat die klein besonderhede die grootste verskil maak – van die eerste mengsel tot die finale verpakking.

Ons deel graag ons liefde vir fudge met families, vriende en kliënte wat ‘n spesiale bederfie waardeur.

WhatsApp Image 2026 07 17 At 20.05.52 1

Our Journey

From Farm Kitchen to Nationwide Delicacy

Plaaskombuis Fudge began as a small family venture in a cozy kitchen, inspired by traditional recipes. Over the years, we have evolved into a beloved brand across South Africa, renowned for our high-quality fudge and excellent customer service, bringing smiles to our clients’ faces with every bite.

WhatsApp Image 2026 07 17 At 20.05.52

Meet Our Team

Dedicated Professionals Passionate About Fudge

Team Skip 01

William Baker

Team Skip 02

Oliver Evans

Team Skip 03

Arthur Walker

Team Skip 04

Alexander Roberts

Moenie Wag Nie – Bederf Jouself Vandag !

Geniet die heerlike smaak van tuisgemaakte Plaaskombuis Fudge. Vars gemaak met liefde en sorg – perfek vir jouself, jou familie of as ‘n spesiale geskenk.

Bestel vandag en ervaar ‘n klein stukkie plaasgenot !

Scroll to Top