Ons hoor graag van jou !
Vir bestellings, navrae of spesiale versoeke, kontak ons gerus. Ons help jou graag om die perfekte fudge-bederf te kies.
Het jy hulp nodig ?
Ons Is Hier Om Te Help
Het jy ‘n vraag oor ons fudge, geure, pryse of bestellings? Stuur gerus vir ons ‘n boodskap – ons help jou graag.
Kontak ons
0845002996
Email
plaaskombuisfudge@gmail.com
Address
Krugersdorp, Gauteng
Social Media
Stuur vir ons ‘n boodskap
Ons hoor graag van jou !
Vul die vorm in of stuur vir ons ‘n WhatsApp-boodskap met jou bestelling of enige navrae. Ons sal so gou as moontlik terugvoer gee.
Knoppie :
Stuur Boodskap / Bestel Nou